Die Schlebusch familie van Suid Afrika
Tuisblad

Meer Inligting

Schlebusch info

Schlebusch Y-chr

Ander families

Links

Kontak inligting

Welkom by die Schlebusch genealogie tuisblad


Hierdie is 'n nederige poging (Humilitas!) om die genealogiese inligting wat ek (en ander persone in my familie) oor my familie bymekaar gemaak het beskikbaar te stel aan 'n wyer gehoor. Hierdie tuisblad bevat egter nie net inligting oor die Schlebusch familie nie maar oor al die takke van my familie (lees asseblief die Meer Inligting blad). Die web blad gaan maar stadig groei soos wat ek tyd kry om alles te oorsien voor ek dit opsit.

Carina Schlebusch

Rekord van opgradering

Die webblad is opgegreadeer op die volgende datums

28/06/05 - Eerste ontwerp
01/08/05 - Veranderings aan 'Nuut' en 'Downloads' blad bygevoeg
16/08/05 - Byvoeging van boek op "Ander familie" blad en nuwe wapen op "Gasteboek blad"
18/08/05 - Byvoeging van "Schlebusch inligting" blad wat inligting oor die Schlebusch genealogie bevat
16/01/06 - Nuwe opgedateerde stamboom in pdf formaat op Schlebusch info blad beskikbaar
17/01/06 - Meer inligting oor ons stamvader op die Schlebusch info blad
06/02/06 - Nuwe opgedateerde stamboom op "Schlebusch info" blad
27/02/06 - Nuwe opgedateerde stamboom op "Schlebusch info" blad
23/09/06 - Nuwe opgedateerde stamboom op "Schlebusch info" blad

26/06/07 - Nuwe opgedateerde stamboom op "Schlebusch info" blad; nuwe blad oor die Schlebusch Y-Chromosoom

Die Schlebusch familie wapen
Hierdie wapen is geregistreer by die "Suid Afrikaanse Heraldiese Register" - 6 Januarie 1972 - deur Alwyn Louis Schlebusch (my oupa) en is 'n modifikasie van die oorspronklike Schlebusch skild (Sien prent hieronder). Die leuse is Humilitas, wat nederigheid beteken



Stuur vir my e-mail met kommentaar


 

Aantal unieke besoekers