Hier kan jy die boek wat my oumagrootjie (IE Krause, nee Kriel) oor haar lewe en die Anglo Boere oorlog geskryf het aflaai. Dit is alles in pdf files wat met Adobe Acrobat oopgemaak kan word. As jy eers net 'n uitreksel wil lees om te sien of dit die moeite werd is om die hele boek af te laai
Click hier As jy die hele boek wil aflaai. Dis in 7 zip files gestoor wat apart afgelaai moet word. Al die files is kleiner as 500Kb. Die boek, as hy klaar saamgestel is, is omtrent 2.8Meg.
Die fotos in hierdie samestelling is egter nie van so 'n goeie kwaliteit nie. As jy familie is, of regtig belangstel, is jy welkom om my te mail, dan stuur ek vir jou die goeie kwaliteit boek plus addisionele fotos op 'n CD oor die pos.
Hier is dan die zip files:
1 2 3 4 5 6 7